Sê dankie vir ’n spesiale juffrou of meneer met iets Vrek Lekker!
Die perfekte Onderwysersdag-bederf, beskikbaar vir Juffrou of Meneer, met jou keuse van ’n Afrikaanse of Engelse plakker.
Elke boks bevat:
- 1 × 125 ml Vrek Lekker Fudge Jar – geur van jou keuse
- 1 × Taster Pack
- 1 × 5-pack koekies
- 1 × Lepeltjie
’n Klein bederf om BAIE DANKIE te sê vir alles wat ons onnies elke dag doen. ❤️
Kies jou geur en plakker-opsie wanneer jy bestel.
Die Vrek Lekker Onnie Boks
ZAR 160.00Price
No Reviews YetShare your thoughts.
Be the first to leave a review.

