top of page

Profile

Join date: Apr 10, 2024

Posts (41)

Sep 6, 20261 min
Ryspoeding
Bestanddele: ½ koppie witrys 2 koppies melk ½ koppie water ¼ koppie suiker 1 eetlepel botter 1 teelepel vanieljegeursel Knippie sout 1 eier Kaneelsuiker vir bo-oor Gooi die rys, water en sout in ’n pot en kook stadig totdat die meeste water ingetrek het. Voeg die melk by en kook oor lae hitte vir ongeveer 20–30 minute, terwyl jy gereeld roer, totdat die rys sag en lekker romerig is. Voeg die suiker, botter en vanielje by en roer deur. Klits die eier in ’n aparte bakkie. Voeg ’n paar lepels...

60
0
2
Sep 6, 20261 min
Biltong & Kaas brood
Bestanddele * 500 g bruismeel * 5 ml sout * 150 g gerasperde Cheddarkaas * 100 g biltong, fyn gesny * 2 eiers * 400 ml melk * 60 g botter, gesmelt * Ekstra gerasperde kaas vir bo-op Metode 1. Verhit oond tot 180°C. 2. Meng die bruismeel en sout. 3. Voeg die kaas en biltong by en meng deur. 4. Klits die eiers, melk en gesmelte botter saam. 5. Voeg by die droë bestanddele en meng net totdat alles gekombineer is — moenie oormeng nie. 6. Skep in ’n gesmeerde broodpan. 7. Strooi ekstra kaas lekker...

110
0
3
Aug 16, 20261 min
Ouma se pannekoek
Bestanndele: 1 koppie meel 1 teelepel bakpoeier ¼ teelepel sout 2 eiers, geskei ¾ koppie melk ¼ koppie water 1 teelepel suurlemoensap of asyn ½ koppie olie (125 ml) Metode Sif 1 koppie meel, 1 teelepel bakpoeier en ¼ teelepel sout saam in ’n mengbak. Klits die 2 eiergele, ¾ koppie melk, ¼ koppie water, ½ koppie olie (125 ml) en 1 teelepel suurlemoensap of asyn goed saam. Klits die 2 eierwitte apart tot lig en skuimerig. Voeg die eiergeel-, melk-, water- en oliemengsel by die droë bestanddele...

3221
0
12
bottom of page