top of page
Profile
Join date: Apr 10, 2024
Posts (37)
May 23, 2026 ∙ 1 min
Souttert
Bestanddele 2 blikke soutvleis óf tuna óf bacon 3 eiers 2 koppies melk 1 koppie kaas (gerasper) 2 eetlepels koekmeel 1 ui (gekap) Peper na smaak Bietjie pietersielie Metode Meng al die bestanddele saam in ’n mengbak. Gooi in ’n gesmeerde oondbak. Sprinkel paprika oor indien verkies. Bak vir ongeveer 40 minute teen 200°C tot goudbruin en gaar. “Mmm… Vrek lekker” en sommer lekker maklik 😋
1528
0
2
May 17, 2026 ∙ 2 min
Vrek Lekker Brownies
As jy lus is vir iets vinnig, maklik en vrek lekker, dan is hierdie brownies perfek 😍Geen ingewikkelde stappe nie, geen ure in die kombuis nie — net ’n sagte, fudgy brownie wat almal weer en weer gaan vra. Die geheim?MOENIE oorbak nie! 👀Daai effense sag middel gee vir jou daai heerlike fudgy tekstuur wat brownies so lekker maak. Hierdie resep is perfek vir: Tee tyd ☕ Skool happies Naweek bederf Roomys toppings 🍨 Of sommer net omdat jy lus is vir sjokolade 😅 Bestanddele 250g botter of bak...
784
0
3
Mar 22, 2026 ∙ 1 min
Vrek Lekker Fudge Cupcakes
Bestanddele Cupcakes: 1½ koppie koekmeel ¾ koppie suiker 1½ teelepel bakpoeier Knippie sout 2 eiers ½ koppie melk ¼ koppie olie 2 eetlepels gesmelte botter 1½ teelepel vanilla Icing: 125g botter (sag) 1½ koppie icing sugar 1–2 eetlepels melk 1 teelepel vanilla Knippie sout Topping: Vrek Lekker fudge (in klein blokkies of gerasper) Metode Voorverhit oond tot 180°C. Klits eiers en suiker tot lig en romerig. Voeg olie, botter en vanilla by en meng. Meng droë bestanddele apart en voeg om die...
690
0
8
bottom of page
