top of page

Chocolate pudding

Bestanddele:

75g marg of botter

1 koppie suiker

1 eier

1 teelepel vanilla essence

1 koppie meel

3 teelepels bakpoeier

1 en 1/2 eetlepel kakao

160ml melk


Metode:

  • Room suiker en marg/botter saam.

  • Voeg eier by en meng goed.

  • Meng vanilla essence by.

  • In ’n bak sif meel, bakpoeier en kakao.

  • Voeg nou al die bestanddele bymekaar en meng goed.

  • Terwyl jy die bestanddele saam roer meng 160ml melk gedeelteliks by.


Op die stoof:

In ’n pot gooi 3 koppies gekookte water, strooisuiker en roer goed deur.

Voeg dan kakao by en roer tot op kookpunt.


  • Voeg die sous in ’n oond bak. Skep dan die mengsel bo op , binne in die bak.

  • Bak dan in die oond vir 45 minute.

 
 
 

Comments


bottom of page