top of page

Ouma se skep skons resep

Jul 12, 2025
1 min read

Updated: Jul 13, 2025

Bestanddele:

  • 2 koppies meel

  • 3 teelepels bakpoeier

  • Knippie sout

  • 2 eiers

  • 1/2 koppie olie

  • 3/4 koppie melk

Metode:

  1. Sif die meel, bakpoeier en sout saam in ā€˜n groot bak.

  2. Klits die eiers, olie en melk saam in ā€˜n aparte bak.

  3. Voeg die nat bestanddele by die droĆ« bestanddele en meng tot ā€˜n sagte deeg vorm.

  4. Skep die deeg in gesmeerde muffin pannetjies.

  5. Bak vir sowat 10-20 minute teen 180°C, of tot die skons mooi goudbruin en gaar is.

  6. Laat effens afkoel en geniet dit soet of sout – perfek met konfyt, kaas of selfs botter!

Mmm… Vrek Lekker!



Ā 
Ā 
Ā 

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page